0.0
0 review
5.94 MB
Everyone
Content rating
0
Downloads
My Naslaan Bybel screenshot 1 My Naslaan Bybel screenshot 2 My Naslaan Bybel screenshot 3 My Naslaan Bybel screenshot 4

About this product

My Naslaan Bybel description

Hierdie "App" vervang glad nie die Bybel, dit wil inteendeel aanmoedig om meer die Bybel te lees.
Die "App" bestaan uit 3 dele wat op 'n weeklikse basis opgedateer sal word.
Deel 1 : Waar staan dit in die Bybel
Deel 2 : Die padkaart vir die lewe
Deel 3 : Bybelvasvrae

Deel 1 wys aan waar in die Bybel jy sekere gebeurtenisse sal vind
Deel 2 Sekere Bybel verse kan gesuur word na vriende deur middel van Whatsapp
Deel 3 Toets jou Bybelkennis, alle vrae wat verkeerd is sal slegs die teks gegee word waar
om die korrekte teksvers te kry.

Hierdie "App:" wil glad nie die Bybel vervang nie, en dien slegs as hulpmiddel
↓ Read more

Version lists