0.0
0 review
22.01 MB
Everyone
Content rating
0
Downloads
Plaas Woorde screenshot 1 Plaas Woorde screenshot 2 Plaas Woorde screenshot 3 Plaas Woorde screenshot 4 Plaas Woorde screenshot 5 Plaas Woorde screenshot 6 Plaas Woorde screenshot 7 Plaas Woorde screenshot 8 Plaas Woorde screenshot 9 Plaas Woorde screenshot 10 Plaas Woorde screenshot 11 Plaas Woorde screenshot 12 Plaas Woorde screenshot 13 Plaas Woorde screenshot 14 Plaas Woorde screenshot 15 Plaas Woorde screenshot 16 Plaas Woorde screenshot 17

About this product

Plaas Woorde description

PLAAS WOORDE spel

Die PLAAS WOORDE spel is n gratis woordbou vasvra wat gebruik kan word vir ontspanning en om jou kleuters en kleinkinders se woordeskat mee uit te brei.

Die spel is vir ontspanning ontwikkel, maar kan terserlfdertyd geweldig baie help om die woordeskat van kleuters uit te brei.

Die spel kan op enige Android foon of tablet gebruik word.

Ontwikkel vir pret terwyl jy leer

Die PLAAS WOORDE spel het n ingeboude leer-meganisme wat gebruik maak van bewese speel-leer beginsels.

Dit sluit in n self toetsing, onmiddelike terugvoer en om foute in privaatheid te kan maak.

Voordele van leer deur speel
Leer deur speel verbeter kognetiewe ontwikkeling.

Volgens Doris Bergen van die Miami University in die VSA verskaf leer deur speel n meganisme vir die ontwikkeling van probleem oplossing, sosiale vaardighede en algehele akademiese verbetering in geletterdheid, wiskunde en wetenskap.

Leer deur speel bou komunikasie vaardighede
Leer deur speel laat deelnemers toe om spraak en taal sowel as luister vaardighede aan te leer

Leer deur speel moedig die bou van verhoudings aan

Aangesien sosiale vaardighede n kritiese deel van taal ontwikkeling is, is een van die hulp funkies wat by hierdie spel ingebou is om hulp by vriende te vra. dit help nie net om die antwoord te bekom nie, maar bou ook sosiale vaardighede.

Woord definisies

Die PLAAS WOORDE spel maak gebruik van die algemene gebruiks taal defenisie van die prentjies wat gebruik word.

Maklike Spel tegnieke
Die PLAAS WOORDE spel maak gebruik van n maklike an kinder vriendelike speel tegniek, wat dit maklik maak om te begin speel sonder enige komplikasies.


Hulp Funksie
Die PLAAS WOORDE spel bied n verskeidenheid maniere van hulp aan om die oplossing te vind, indien benodig. Jy kan n enkel letter laat verskyn, die letters wat nie benodig word nie verwyder of selfs die korrekte antwoord wys (in geval jy regtig vashaak).

Kontak Ons
Indien jy enige vrae of kommentaar het, voel vry om ons te kontak by epos [email protected]
↓ Read more

Version lists